| Modulekode | HAK 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Studie oor die oorsprong en opkoms van Huisartskunde. Studie oor die beginsels van huisartskunde. Studie van konsultasie. Studie van pasiëntgesentreerde medisyne, kommunikasie en die dokter-pasient-verhouding. Die studie van mediese etiek. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App